Die lang wag is verby, ek’s weer op die lug, in julle are en julle hare. Vir almal wat my van hulle persoonlike skakels afgehaal het, sit my groot asseblief weer terug. Ek het baie dinge om te vertel, oa stories van pers poedels by Hillfox, karre wat brul en jaag tesame met volksliedverwarring, ‘n sad storie van ‘n gebreekte kar en net eenvoudig hoe lekker dit is om op die Wesrand te bly.
Welkom terug. Vertel ‘n bietjie daai stories, die Wesrand klink fabulous! Klink of dit selfs beter as Kimberley kan wees.
Comment deur Pienk Zuit — 22 Januarie 2007 @ 7:45 vm
Vertel vertel vertel vertel
Comment deur Do Kwang — 23 Januarie 2007 @ 7:44 vm
Ek wil ook die stories van die Wesrand, my geliefde Wesrand, hoor . . .
Comment deur rondloper — 25 Januarie 2007 @ 1:42 nm
Bring it on!
Comment deur Doggit — 26 Januarie 2007 @ 6:06 vm
Voor Kersfees, asseblief!
Comment deur Christine — 30 Januarie 2007 @ 1:56 nm
Dit was nogal ‘n baie kortstondige tydjie op die lug.
Comment deur Do Kwang — 31 Januarie 2007 @ 9:49 vm