skemerdonker

die groot migrasie | 12 November 2005

Aangesien my ander blogverskaffer nou al vir meer as twee maande op die koffie is, en ek nie so lojaal aan hulle was nie, het ek besluit om my hier te kom vestig. Ek sal probeer om my ou postings van daar af te smokkel en hier te kry, maar ek is bevrees dat al my foto’s wat daarop was nou verlore is in die groot gat van niks.

Posted in Uncategorized

3 Kommentaar »

  1. Hei, uit daarmee, wie is jy? I narrowed it down to either Lorette or Andrea, but I need more.

    Kommentaar deur Do Kwang — 14 November 2005 @ 8:00 vm

  2. ek is die een wat wat jou fiks hou met jane fonda, maar partykeer dink ek ons is maar eintlik dieselfde wesens.

    Kommentaar deur psigioot — 14 November 2005 @ 11:56 vm

  3. ek het gisteraand die nuwe leon schuster fliek gaan kyk, toe dink ek aan jou.

    Kommentaar deur Do Kwang — 15 November 2005 @ 4:09 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: