skemerdonker

Modevooruitsig 2006 | 15 November 2005


Die groepie hierbo dra die nuutste styl wat binnekort opTaipei se hipste sypaadjies te sien gaan wees. Die styl word genoem “Tai Ke” en dit gee vir my baie hoop vir mense soos my biologie onderwyseres van st. 7. Ek het ook juis ‘n dilemma begin ontwikkel met ‘n klerekas wat bestaan uit meestal bruin klere en swart bykomstighede. ‘n Flater in die Weste, maar ‘n wenner hier!


Posted in Uncategorized

Lewer Kommentaar »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: