skemerdonker

gelukkig kan ek nie stem nie | 23 November 2005


Dis provinsiale verkiesingstyd en die kandidate rally vir die vale (dit dryf my teen die mure uit). Elkeen het ‘n spesiale foto laat neem met een of ander handgebaar. Die ou lyk soos iemand wat die bul by die horings of die koei by die uier sal vat, maar die outjie in die oranje lyk of hy suurmelk gedrink het…


Posted in Uncategorized

Lewer Kommentaar »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: