skemerdonker

in die sop | 24 November 2005

Die eerste keer toe ek Für Elise twee jaar gelede gehoor en moes hardloop om my vullissak betyds agter in die lorrie te kry was Chris v R by en hy skree toe, “Pasop, die sop, die sop!”. Dis as sy binnegoed begin draai en die sakke so platdruk om binne sy maag te kry. Ek dink nou elke keer aan Chris se woorde as ek die vullislorrie moet vang. En vanaand, wragtig, toe trek daai sop en tref die tannie langs my!


Posted in Uncategorized

1 Kommentaar »

  1. Hei, ek het ‘n link na jou blog op myne gesit.

    Kommentaar deur Do Kwang — 29 November 2005 @ 8:57 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: