skemerdonker

o aarde dit bewe | 29 November 2005

Ek is vanoggend weereens wakker geskud deur my bed wat heen en weer wieg (my matras is op die grond), en al waaraan ek kon dink is dat my wekker eers oor 16 minute sou afgaan en ek nog kon slaap. Ek is deesdae so gedesentiseer oor aardbewings dat ek nie eers meer vir die naaste deurkosyn hardloop nie, maar eerder wonder of mens toilet toe kan gaan terwyl daar ‘n aardbewing aan die gang is.


Posted in Uncategorized

1 Kommentaar »

  1. o jirre, en ek dog koue weer is ‘n probleem. Lolla, hardloop maar in elk geval vir die koesyn

    Kommentaar deur renklem — 30 November 2005 @ 8:53 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: