skemerdonker

Wat gaan jy nie doen nie? | 1 Januarie 2006

Ek lees in die Rapport wat Elize Parker, skrywer van vele liefdesromans, sê oor wat sy nie gaan doen in 2006 nie:
“Ek gaan nie meer donkerbrille koop nie, want ek verloor dit tog net. Ek gaan van my verslawing aan Jamie Olivier-kosprogramme ontslae raak, want ek sit gewig aan net deur na die koskanaal te kyk en ek gaan probeer om nie meer by doopdae, kinderkoor- en balletkonserte in trane uit te bars nie.”

Wat ek nie gaan doen in 2006 nie?

Kla, my musiekinstrumente as ornamente behandel en in rokerige plekke uithang nie (o gats, verlaat Taiwan onmiddelik!) .

Wat ek vir die eerste keer in 2006 gaan doen?
Japan besoek, leer hoe om ordentlik te belly dance en die eerste en tweede reekse van Dallas kyk.


Posted in Uncategorized

Lewer Kommentaar »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: