skemerdonker

Die einde van ‘n era | 3 Januarie 2006


Die stralende gesig in die middel van die foto is Bordeaux, vriend, skouer, modeadviseur en getroue leser van Skemerdonker. Na 6 jaar in Taiwan keer hy terug na Afrika om sy passie te gaan uitleef en hopelik beroemd te raak. Die ander mense in die foto gaan gou aan die saaiheid van die lewe moet gewoond raak sedert sy vertrek.

Posted in Uncategorized

2 Kommentaar »

  1. Borrelkop kom bly tog by MY!
    Maar se^, is daai ou heel regs dan nie Skaramoemba van Rooyen nie?

    kommentaar deur Do Kwang — 3 Januarie 2006 @ 9:26 vm

  2. En is die ou heel links nie Boot Kotha nie?

    kommentaar deur Christine — 4 Januarie 2006 @ 9:49 nm


Lewer kommentaar