skemerdonker

Chris se crash | 7 Januarie 2006

Donderdagaand het Chris heel rustig van sy jogaklas afgery, toe ‘n moegoe ‘n rooi lig geïgnoreer het, vir Chris deur die lug laat trek en sy scooter ‘n nuwe vorm gegee het. Genadiglik het Chris net ‘n baie seer lyf en skok oorgehou. Neem ook in ag dat hy ‘n 150cc het, en indien dit ‘n kleiner fiets was, of 5cm meer na links, dit ‘n heel ander storie sou gewees het.

Die crime scene. Let op die fiets wat sonder ligte ry. Die wit spikkels in die voorgrond is al die glasstukke.


Die impak was so hard dat die hele sitplek uitgespring het en die inhoud wyd en syd gestrooi is.

Die geraamte lê oop en bloot. Daar’s ‘n gat in die plastiek waar sy linkerboud was. Gelukkig is dit winter, want Chris het omtrent 3 lae klere aangehad wat meer skrape as sy vel opgedoen het.


Posted in Uncategorized

4 Kommentaar »

  1. Sjoe, is Chris darem OK?

    Kommentaar deur Maksideem — 7 Januarie 2006 @ 9:15 nm

  2. ja, maar hy gaan weer dokter toe gaan om net seker te maak.

    Kommentaar deur psigioot — 8 Januarie 2006 @ 1:23 vm

  3. dit lyk hectic. dit klink ook erg om daai verkeer aan te durf net na ‘n yoga-klas. bly hy’t beter daarvan afgekom as die bike!

    Kommentaar deur Christine — 9 Januarie 2006 @ 12:35 nm

  4. baie soene vir Chris

    Kommentaar deur renklem — 9 Januarie 2006 @ 6:51 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: