skemerdonker

hoesê? | 10 Januarie 2006

Ek lees op een van my gunsteling webbladsye cum groepblog, Boing Boing, van die dokter wat ‘n Super Soaker Max D 5000 gebruik het om iemand se oorwas uit te spoel en toe in die Kanadese Mediese Joernaal daaroor geskryf het. Ek is nou spyt dat ek nie my vorige huismaat, Ruan Benade, se pompaksie watergeweer wat hy teen rondloperkatte gebruik het, gehou het nie.

Op die dieselfde webblad kan mens ook lees van die selekant wat besig is om uit te sterf, ‘n tandeborsel wat musiek speel as jy dit in jou mond druk, en hoe om CD’s met DRM te vermy.


Posted in Uncategorized

5 Kommentaar »

  1. do you still live in taiwan?

    Kommentaar deur Monoblog — 17 Januarie 2006 @ 7:51 vm

  2. ja, ek kan nie jou site lees nie, maar ek like jou foto’s

    Kommentaar deur psigioot — 19 Januarie 2006 @ 11:46 vm

  3. I will appreciate if you could write in english. I am having difficulties to understand what you wrote.

    Kommentaar deur Monoblog — 19 Januarie 2006 @ 2:10 nm

  4. yes, I can’t read your site, but I like your pictures.

    Kommentaar deur psigioot — 19 Januarie 2006 @ 3:58 nm

  5. thanks, I am pleased that you like the pictures I took. just let me know if you like to learn more of their stories. my e-mail address is in my profile.

    Kommentaar deur Monoblog — 20 Januarie 2006 @ 7:51 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: