skemerdonker

Eva-kwessies | 11 Maart 2006


Die Taipei Times het hierdie week berig oor ‘n landswye kompetisie wat geloods word om vroueregte ‘n boost te gee. In Taiwan is daar verskriklik druk op vrouens om ‘n supermaer lyfie, bleekwit vel en ‘n stewige rondborstigheid te hê. En moenie vergeet van die dubbele ooglede wat soveel pragtiger as ‘n enkellid is nie. Nou is hulle op soek na die beste leuse wat “die nuwe alternatief vir die moderne vrou” kan voorstel . Enkele voorbeelde is “Perfect is a good idea”, “Stop dieting and go play” en die een wat die koek vat, “There are no ugly women but lazy ones”.


Posted in Uncategorized

Lewer Kommentaar »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: