skemerdonker

Da Lu | 14 Maart 2006

Dis wat die mense op hierdie eiland van praat as hulle na China verwys. Groot Land. Meer akkuraat kan hulle nie wees nie. Kyk asseblief die volgende baie insiggewende, skerp en terselfdetyd skokkende kort film, HA HA HA America, wat op die Sundance Film Festival gewys het hierdie jaar. Volgens gerugte staan die aantal missiele wat op Taiwan gerig is nou op 800, sowat 200 meer as toe ek hier begin werk het ‘n paar jaar gelede.


Posted in Uncategorized

4 Kommentaar »

  1. Ek het probeer kliek op hierdie link nadat jy dit vir my aangestuur het, maar die video is blykbaar verwyder. Die rooi reus laat nie met hom speel nie . . .

    Kommentaar deur rondloper — 16 Maart 2006 @ 6:02 vm

  2. Ek het die link verander na een wat vandag nog gewerk het. Wie sê dit was die rooi reus? Ek dink eerder dit was die hillbilly…

    Kommentaar deur psigioot — 16 Maart 2006 @ 7:41 vm

  3. Ek het toe die video gekyk – baie snaaks en baie scary. Hou my blog dop so oor tien dae as ek in China is! Ek sal die missiele gaan uitsnuffel.

    Kommentaar deur rondloper — 19 Maart 2006 @ 5:19 vm

  4. flippen scary

    Kommentaar deur renklem — 26 Maart 2006 @ 11:05 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: