skemerdonker

Verspeelde Lente | 28 Maart 2006

Hoe weet mens die lente is uiteindelik hier?

Die eerste rys is geplant.

Die kosmos skiet in ‘n vaal veldjie op.

En ek lyk elke dag soos ‘n tent gekruis met ‘n ninja as ek werk toe ry.

Posted in Uncategorized

2 Kommentaar »

  1. ha ha

    Kommentaar deur Christine — 29 Maart 2006 @ 12:08 nm

  2. Jy lyk soos ‘n Teenage Mutant Ninja Verkleurmannetjie wat op ‘n Smartieboks gesit het.

    Kommentaar deur Do Kwang — 29 Maart 2006 @ 12:48 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: