skemerdonker

Wat is dit met almal? | 6 April 2006

Ek weet nie hoekom almal deesdae so behep is met Chuck Norris is nie. Ek mis heeltemal uit omdat ek so ver van als is. Ook maar goed so, net sy naam walg my al klaar. Ek sou ‘n spastiese dikderm ontwikkel het as ek elke dag ‘n grappie of twee oor die man moes kry. Nog ‘n fenomeen wat heeltemal holruggery is, is The Hoff. Tog kon ek myself nie keer om hierdie tydverdryf met almal te deel nie. Of hierdie winskopie nie.


Posted in Uncategorized

Lewer Kommentaar »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: