skemerdonker

Dis die byvoordele wat saak maak | 10 April 2006


Ons local bowling alley bied die fasiliteit gratis aan sy besoekers. Vir die skoene moet jy egter betaal.


Posted in Uncategorized

5 Kommentaar »

  1. doen iemand dit vir jou?

    Kommentaar deur renklem — 10 April 2006 @ 9:34 nm

  2. wat is die pienk stuff?

    Kommentaar deur Do Kwang — 11 April 2006 @ 7:43 vm

  3. jy moet dit self knip, alhowel ek al gesien het dat meisies hulle ouens s’n graag op die trein vir hulle doen. die pienk ding is ‘n karton wat oorgetrek is met daai goed wat mens in jou klerekas plak, sodat die knipsels makliker kan afgly.

    Kommentaar deur psigioot — 11 April 2006 @ 3:30 nm

  4. Hoe gereeld word die knipsels verwyder uit die boks? Na elke knip, of moet jy knip met ander mense se knipsels wat onder jou voete crunch?

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 13 April 2006 @ 8:38 vm

  5. Hehe! Dis vir jou vingernaels sodat dit beter in die gate in die bal kan pas, maar ek is seker as jy jou voet hoog genoeg kan lig om bo die counter uit te kom sal jy jouself ‘n goeie pedikuur ook kan gee! Ek het nog nooit die boks leeg gesien nie en gemeet aan die lengte van die naels, wel…

    Kommentaar deur psigioot — 13 April 2006 @ 11:55 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: