skemerdonker

Pesca wat? Peng hoe? | 19 April 2006


Ek vertrek moreoggend op ‘n welverdiende dirty weekend na ‘n eilandreeks, genaamd Penghu of Pescadores, wat tussen hier en China lê. Ek sal weldra terugrapporteer of dit die vroegopstaan, klas mis en frantic rondbel vir akkomodasie en vliegtuigkaartjie werd was.


Posted in Uncategorized

4 Kommentaar »

  1. Moenie in die nuclear crossfire beland nie.

    Kommentaar deur Do Kwang — 19 April 2006 @ 12:41 nm

  2. eek wil liewer nie vra hoekom dit ‘n dirty weekend gaan wees nie

    Kommentaar deur renklem — 19 April 2006 @ 7:49 nm

  3. Ek is seker daar is baie byvooldele.

    Kommentaar deur rondloper — 20 April 2006 @ 6:49 nm

  4. the dirty ones are the best ones.

    Kommentaar deur jaz — 28 April 2006 @ 5:07 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: