skemerdonker

‘n Voorsmakie (of is dit nou voolsmakie?!) | 25 April 2006

Aangesien ek ‘n deel van my kamera se koord in die hotelkamer vergeet het, en die gaping tussen Chinees en Engels net te groot is om dit terug in my hande te kan verduidelik, moet julle maar eers tevrede wees met hierdie paar foto’s.

Die god van die vissermanne.


Huisie by die see

Die daaglikse wag vir die vullislorrie.


Posted in Uncategorized

10 Kommentaar »

  1. Hoekom wag die mense vir die vullislorrie?

    Kommentaar deur rondloper — 26 April 2006 @ 5:45 vm

  2. is this a trick question?

    there’s simply not enough space for rubbish bins. so you either have to wait around or run like hell when you hear the icecream truck tune, pushing through a throng of rubbish and bodies, to throw your trash in the rubbish truck as it drives past

    Kommentaar deur dorothy — 26 April 2006 @ 9:52 vm

  3. check ook my post “in die sop” in november. die vullislorrie in penghu was egter die stadigste een wat ek nog ooit gesien het. het hulle nie die singende lorries in china of hong kong nie?

    Kommentaar deur psigioot — 26 April 2006 @ 2:02 nm

  4. Weet jy, nee, ek het nie een singende vullislorrie gesien nie. Miskien is dit omdat ek ‘n laatslaper is.

    Kommentaar deur rondloper — 27 April 2006 @ 8:07 vm

  5. Nou dat jy van Kipling praat, Regter van der Merwe het sy uitspraak in die Zuma rape trail afgesluit deur te sê: as Kipling daar was sou hy dalk vir Zuma gesê het “If you can control your body and your sexual urges, then you’re a man, my son.”

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 12 Mei 2006 @ 1:22 nm

  6. Jissie ne! Dit gebeur nou as mens comment op verskillende blogs op dieslefde tyd, dan ruil jy jou comments om. Ek wou hier se^:

    Voolsmaak?!

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 12 Mei 2006 @ 1:23 nm

  7. Dit was ‘n tikfout in een van my vorige posts wat te ver gegaan het.

    Kommentaar deur psigioot — 13 Mei 2006 @ 3:36 vm

  8. Dick, ek vang nie jou Kiplingverwysing nie. Is jy nou soos Breyten Breytenbach wat so slim is dat niemand agter kom hy gee net voor om dom te wees nie?

    Kommentaar deur Do Kwang — 13 Mei 2006 @ 2:41 nm

  9. Hy’t blog befoeterd geraak, it’s called multi-tasking

    Kommentaar deur psigioot — 14 Mei 2006 @ 12:52 vm

  10. Sorry Prof, daai comment was eintlik vir Driesie blog bedoel.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 15 Mei 2006 @ 7:28 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: