skemerdonker

Spoeg die pitte uit | 13 Mei 2006

Ek het gedink dis ‘n urban rumour, of iets wat mens net in bisarre nuusartikels raaklees, maar hier is dit in volle glorie…die Oosterse Kubusskema.

Posted in Uncategorized

8 Kommentaar »

  1. Gaan jy na fankie se troue in engeland? Ek gaan daar wees tot meer as ‘n week na die troue, so bewimpel jou sake sodat ons kan kuier.

    Kommentaar deur Do Kwang — 13 Mei 2006 @ 1:41 nm

  2. Ek bewimpel! Wanneer vlieg jy terug? Ons moet kyk of ons nie saam SA toe kan vlieg nie.

    Kommentaar deur psigioot — 14 Mei 2006 @ 12:59 vm

  3. YAY – my first square watermelon! I’ve been wanting to see one

    Kommentaar deur dorothy — 15 Mei 2006 @ 7:19 vm

  4. Dis nogal oulik dat hulle vir mens daardie oranje dra-band insluit, sodat jy dit hoog genoeg kan hou dat random kiddies op straat dit nie uit jou hande gryp nie. Want dis duidelik baie gewild onder kiddies.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 15 Mei 2006 @ 7:35 vm

  5. Wat van Spunky se troue in die republiek?

    Kommentaar deur Maksideem — 15 Mei 2006 @ 8:29 nm

  6. Lolla, hoekom shop jou kinders saam met jou?

    Kommentaar deur renklem — 20 Mei 2006 @ 9:18 vm

  7. Ek kan nerens meer heengaan nie, ek word heeltyd bestorm deur kinders!

    Kommentaar deur psigioot — 20 Mei 2006 @ 2:44 nm

  8. Eintlik was dit net ‘n opvoedkundige skooluitstappie na die supermark.

    Kommentaar deur psigioot — 20 Mei 2006 @ 2:45 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: