skemerdonker

Dis hier | 15 Mei 2006


Die eerste tifoon van die jaar is oppad. Dit is gedoop, Chanchu, soos in chanchu nai cha (daai lekker tee met die bolletjies in vir die wat sal weet). Blykbaar tref dit ons eiland more en almal hoop vir ‘n afdag, want tifoondae is mos betaald.


Posted in Uncategorized

7 Kommentaar »

  1. you’re being sarcastic right? (about being paid)cos things have changed (square watermelons and all) but they couldn’t have changed that much…

    Kommentaar deur dorothy — 16 Mei 2006 @ 7:03 vm

  2. Dit lyk vir my vreeslik scary. Ek gaan volgende week Sri Lanka toe in die middel van hul monsoon-seisoen, maar ek dink dis ‘n ou babatjie in vergelyking met jou tifoon!

    Kommentaar deur rondloper — 17 Mei 2006 @ 7:48 vm

  3. Van wat ek hier op die nuus sien en lees lyk dit nogal erg. Hoop dis darem nie te erg nie.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 18 Mei 2006 @ 7:27 vm

  4. Die storm is nou afgegradeer na ‘n tropiese sikloon toe en het China se kus getref. Dit skuur so rakelings verby Taiwan oppad Japan toe. Ek is nounet so amper van my scooter afgewaai!

    Kommentaar deur psigioot — 18 Mei 2006 @ 7:51 vm

  5. So het jy toe ‘n betaalde afdag of 2 gehad?

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 18 Mei 2006 @ 1:18 nm

  6. Nee, net ‘n bad hair day.

    Kommentaar deur psigioot — 18 Mei 2006 @ 4:45 nm

  7. i hated it when that happened (bad hair day AND no holiday)…i felt so cheated…cruel cruel world

    Kommentaar deur dorothy — 19 Mei 2006 @ 7:31 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: