skemerdonker

3 jaar jonger | 19 Mei 2006

Kan jy die verskil sien? Ek kan nie die verskil sien nie. Kan jy die verskil sien?


Posted in Uncategorized

11 Kommentaar »

  1. Het jou gesigsuitdrukking regs onder iets te doen met die label op die t-shirt?

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 19 Mei 2006 @ 2:24 nm

  2. EK kan nie die verskil sien nie, want daar IS nie ‘n verskil nie.

    Kommentaar deur Christine — 19 Mei 2006 @ 4:26 nm

  3. Links staan jy regs en regs staan jy links.

    Kommentaar deur Do Kwang — 21 Mei 2006 @ 2:16 nm

  4. ek dink die fotograaf het beter geword. die exposure is beter op die laaste foto. maar verder is die hare seker maar net korter.

    Kommentaar deur renklem — 21 Mei 2006 @ 7:06 nm

  5. wow. shoo. i think there’s a MASSIVE difference. but it hasn’t anything to do with whether you look older/better/worse…you just WAY more mature – but then i also got to know you with the short hair…so maybe that makes the difference. either way you look great all round

    Kommentaar deur dorothy — 22 Mei 2006 @ 7:43 vm

  6. Ek wil nog steeds weet van die t-shirt regs onder!

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 22 Mei 2006 @ 11:51 vm

  7. As jy my ken sal jy weet ek trek my gesig nogal baie. Ek dink die klok het daar geslaan en dit het so bly staan…of ‘n hanger het my agterent geknyp.

    Kommentaar deur psigioot — 22 Mei 2006 @ 12:13 nm

  8. So dit het niks te doen met die t-shirt se “Analy” label nie.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 22 Mei 2006 @ 12:43 nm

  9. Hoop nie so nie! Die foto wys dit nie, maar die hemp sê ook “Natural” op die onderste linkerhoek…

    Kommentaar deur psigioot — 22 Mei 2006 @ 2:29 nm

  10. Ek kan ook nie ‘n verskil sien, behalwe jy lyk baie happy x

    Kommentaar deur jaz — 25 Mei 2006 @ 7:45 nm

  11. 10 jaar?

    Kommentaar deur Anonymous — 26 Mei 2006 @ 11:45 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: