skemerdonker

Vars lug en heilige water | 27 Mei 2006

Hierdie paar foto’s is geneem op ‘n rustige Sondagmiddagwandeling in Beipu se heuwels ‘n paar naweke gelede.

Pa en kroos vang ietsie vir aandete.

I like your dimples, darling…

…and your pedicure.

Hierdie tempel is gebou op ‘n natuurlike fontein wat glo heilige water bevat. Hulle verkoop bottels en bottels daarvan. Jy kan ook jou SUV of Lexus daar laat was met die heilige water en hopelik ‘n meer konsensieuse padverbruiker wees.

Hol-dri-a-ie-ooo!


Posted in Uncategorized

1 Kommentaar »

  1. great photos! lekker eet koos and seun!

    Kommentaar deur dorothy — 29 Mei 2006 @ 7:29 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: