skemerdonker

Verlustig jou oë | 7 Junie 2006

My vorige huismaats in Taiwan, Ruan en Cecile, het pas teruggekeer van hulle wittebrood in Noord-Afrika. Ruan is ‘n fotograaf van formaat en het al selfs ‘n uitstalling in Kaapstad gehad. Hy was ook genomineer vir die Brett Kebble Awards, maar toe word die pryse saam met die man uit die prentjie gewis. Kyk, ek het al mooi foto’s van Morokko in die Sarie en Rooi Rose se modebylae gesien, maar my bek het oopgehang vir die honeymoonkiekies.


Posted in Uncategorized

4 Kommentaar »

  1. jis lollapot dis regtig beautiful! dankie. Rene

    Kommentaar deur Anonymous — 9 Junie 2006 @ 11:31 vm

  2. that is astonishing!! WOW! i had no idea he was SO good!

    Kommentaar deur dorothy — 9 Junie 2006 @ 12:25 nm

  3. Perd se stert!

    Kommentaar deur Do Kwang — 10 Junie 2006 @ 7:38 vm

  4. Beautiful foto. Die wereld is klein, ek het Ruan en Cecile kort voor my reis op ‘n partytjie in die Kaap ontmoet.

    Kommentaar deur rondloper — 10 Junie 2006 @ 9:19 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: