skemerdonker

Engelse dorings in die vlees (soos veral deur Noord-Amerikaners en wannabe Yanks misbruik) | 18 Junie 2006

(Op BoingBoing.net gesien)

Ons het almal sitcoms gekyk in ons vormingsjare en die frase “Oh, my God” tot vervelens gehoor. Dit het ook gereeld by Oprah en haar ateljeegaste se monde uitgeblêr. Het dit enigsins êrens in ons Engelse woordeskat vashouplek gekry? My ma het my altyd vertel hoe kommin en lelik dit vir haar klink, so ek het dit nooit durf sê nie.

Hier in die Ooste is dit egter die derde sin wat mense in Engels kan sê na “Gimme fi” (Give me five) en “Hello Moto”(ek het al omgedraai en geskree my naam is nie Moto nie!). Die weergawes is eindeloos: O ma gah, O my gob, Oh my got.

O my genade, dit gee my ‘n pyn! Ek wonder nou net hoe antwoord hierdie winkel hulle telefoon…


Posted in Uncategorized

7 Kommentaar »

  1. Like … Oh My God!

    Kommentaar deur paris Hilton — 18 Junie 2006 @ 1:18 vm

  2. what’s MOST annoying is the misplaced! exclamation
    Oh! my god.
    Oh my! god.
    Oh my god!
    ohmygodhello
    or, more applicably –
    ohmygodweeeeeiiii

    the ‘hellomoto’ thing would,like, totally piss me off when i was like teaching those little chinese people

    with all that bad! grammar, annoying verbal like ticks and ohmygod those terribly tired phrases, it would lovely if there actually WAS a whole academy dedicated to policing the utterances of the common people.
    Someone would just need to give them a quick spelling lesson.
    acadamy? awarness?

    but then

    Kommentaar deur dorothy — 19 Junie 2006 @ 7:00 vm

  3. Ek kon nog nooit rerig die Hello Moto advertensies verstaan nie, maar dit het duidelik daar gewerk.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 20 Junie 2006 @ 6:49 vm

  4. ek sê deesdae maar “Oh my word”… dis net so terrible. Soms dink ek een of ander amerikaanse Incubus neem my oor, want ek doen dit selfs in ‘n Oprah aksent. As die Incubus dan weer van my bord afklim is ek vreeslik skaam🙂

    Kommentaar deur Dai — 23 Junie 2006 @ 9:13 vm

  5. Ek se^ “Oh my shattered urinary tract!”

    Kommentaar deur Do Kwang — 23 Junie 2006 @ 10:10 vm

  6. is dit beter?

    Kommentaar deur Dai — 23 Junie 2006 @ 1:40 nm

  7. Inteendeel

    Kommentaar deur Do Kwang — 23 Junie 2006 @ 7:04 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: