skemerdonker

Nuttelose inligting | 4 Julie 2006


My poegie het vandag na 25000 km oorgeslaan. Dit beteken ek het al 20000 km in 3 jaar op hom afgelê. Dis hoe ver dit van Hsinchu na London en terug is. Nogals merkwaardig dat ek nog lewe en nie soos Quasimodo lyk van al die ry nie.


Posted in Uncategorized

6 Kommentaar »

  1. what are you going to do until you leave?

    Kommentaar deur dorothy — 5 Julie 2006 @ 7:11 vm

  2. Work and pack.

    Kommentaar deur psigioot — 5 Julie 2006 @ 9:03 vm

  3. Leave? Kom jy permanent terug na die Land van Melk en Heuning (TM)?

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 5 Julie 2006 @ 9:30 vm

  4. ja, met ‘n ompad.

    Kommentaar deur psigioot — 5 Julie 2006 @ 9:54 vm

  5. no i mean about getting around

    Kommentaar deur dorothy — 6 Julie 2006 @ 8:00 vm

  6. Probably put another 500km on the counter.

    Kommentaar deur psigioot — 6 Julie 2006 @ 11:43 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: