skemerdonker

Juliemaand is weer tifoonmaand van die more tot die aand (gesing op die wysie van "Oktobermaand is weer suiwelmaand") | 12 Julie 2006

So ek dink nie ek gaan Vrydag hoef te werk nie, en ja, Dorothy, I’m getting paid.


Posted in Uncategorized

3 Kommentaar »

  1. “Oktobermaand is weer suiwelmaand” – het Mina Moe dit gesing? Ek het nog nooit daarvan gehoor nie, en ek was in die Voortrekkers, so ek ken al daai liedjies.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 13 Julie 2006 @ 1:04 nm

  2. Dit was op TV 1 nog voor Mina Moe en kie. Dit was ‘n advertensie van ‘n gesin in sulke geel klere wat allerhande aktiwiteite gedoen het(die pa het met ‘n kano geroei). Die Huisgenoot het klomp kompetisies gehad en ek dink mens kon ‘n Walkman wen en ‘n jaar se voorraad Melrose kasies. Ek sal vir jou die liedjie sing as ek ooit weer in Stellenbosch kom.

    Kommentaar deur psigioot — 13 Julie 2006 @ 2:07 nm

  3. Nou maar reg so, kan nie wag nie.

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 14 Julie 2006 @ 6:38 vm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: