skemerdonker

Die Groot Stilstand | 7 Oktober 2006

Ek was lanklaas hier omdat ek nie eintlik toegang tot internet het nie en ook baie rondgereis het die afgelope tyd. Dis duur en stadig om foto’s te plaas, so vasbyt, ek sort my lewe in Jhb uit en dan het ek hopelik een van die dae weer baie om te wys en te sê.


Posted in Uncategorized

8 Kommentaar »

  1. lekker. sort vinnig uit. hoe was die travels gewees?

    Kommentaar deur marita says — 9 Oktober 2006 @ 6:56 nm

  2. We love you! Laat weet my as die CD met jou foto’s jou deur die pos bereik het.

    Kommentaar deur Do Kwang — 11 Oktober 2006 @ 11:15 vm

  3. ek het seker ‘n maand terug vir jou ‘n sms gestuur met my dankbetuiging vir die pakkie in die pos

    Kommentaar deur psigioot — 12 Oktober 2006 @ 9:05 vm

  4. halooo! missing you on the waves man – come back asap

    Kommentaar deur dorothy — 12 Oktober 2006 @ 3:24 nm

  5. ja, hopelik is “een van die dae” eerder gouer as later. sort uit, sort uit!

    Kommentaar deur Pienk Zuit — 24 Oktober 2006 @ 7:01 vm

  6. POOOOOOOOOOOOOSSSSSSSSSSSTTTTTTTTTT!!!!!!!!!!!!!!!!

    Kommentaar deur Do Kwang — 4 November 2006 @ 9:36 vm

  7. Lorette,

    What’s up?

    Kommentaar deur Mike McCool — 21 November 2006 @ 4:14 vm

  8. ya, lolla – back to the land of Telkom!! Hi from MosKAU! xox J (&K sleeping)

    Kommentaar deur Anonymous — 1 Desember 2006 @ 9:04 nm


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: