skemerdonker

Rendezvous | 22 Januarie 2007

Die lang wag is verby, ek’s weer op die lug, in julle are en julle hare. Vir almal wat my van hulle persoonlike skakels afgehaal het, sit my groot asseblief weer terug. Ek het baie dinge om te vertel, oa stories van pers poedels by Hillfox, karre wat brul en jaag tesame met volksliedverwarring, ‘n sad storie van ‘n gebreekte kar en net eenvoudig hoe lekker dit is om op die Wesrand te bly.


Posted in Uncategorized

6 Kommentaar »

  1. Welkom terug. Vertel ‘n bietjie daai stories, die Wesrand klink fabulous! Klink of dit selfs beter as Kimberley kan wees.

    kommentaar deur Pienk Zuit — 22 Januarie 2007 @ 7:45 vm

  2. Vertel vertel vertel vertel

    kommentaar deur Do Kwang — 23 Januarie 2007 @ 7:44 vm

  3. Ek wil ook die stories van die Wesrand, my geliefde Wesrand, hoor . . .

    kommentaar deur rondloper — 25 Januarie 2007 @ 1:42 nm

  4. Bring it on!

    kommentaar deur Doggit — 26 Januarie 2007 @ 6:06 vm

  5. Voor Kersfees, asseblief!

    kommentaar deur Christine — 30 Januarie 2007 @ 1:56 nm

  6. Dit was nogal ‘n baie kortstondige tydjie op die lug.

    kommentaar deur Do Kwang — 31 Januarie 2007 @ 9:49 vm


Lewer kommentaar op Doggit Kanselleer antwoord