skemerdonker

Nog ‘n jaar | 22 Junie 2006

Sarah, Bart en Sunhee se voorkop.

Nelie luister aandagtig. Julia kry so lekker, haar oë is skoon toe. Koot wonder wat hy volgende sal eet- bloukaas of mosterd?

Aangesien dit die laaste keer was wat hierdie event in die somer plaasvind, het en en my tjommies ‘n heerlike pique nique langs ‘n stille rivierstroom gehad. Daar is wonder bo wonder nog plekke op die eiland wat nie deur beton en plastiek oorgeneem is nie. Die water was helder en wonderlik koel met geen tekort aan suurstof in die lug nie. Die geselskap was van topgehalte en die kos… Kan jy aspersie-met-bloukaasslaai en malvapoedings in die bos visualiseer?


Posted in Uncategorized

11 Kommentaar »

  1. AHH! it looks fantastic!

    kommentaar deur dorothy — 23 Junie 2006 @ 8:43 vm

  2. Dis die Minter Sprinter! Whaaaaa! Se^ howzit vir die minkter!

    kommentaar deur Do Kwang — 23 Junie 2006 @ 10:09 vm

  3. Minter (aka Bart)!!!!! Ek het geweet almal in Taiwan ken mekaar. Oortuig hom tog om ‘n blog te kry. Sy emails is van die mees entertaining wat ek (sporadies) ontvang. My vrou reken hy moet ‘n boek skryf.

    kommentaar deur Pienk Zuit — 26 Junie 2006 @ 6:59 vm

  4. o ja, en ek lei af die show was vir jou b-day? Geluk dan. Indien nie, dan net geluk dat jy saam met Bart kon eet.

    kommentaar deur Pienk Zuit — 26 Junie 2006 @ 7:07 vm

  5. dankie, ja dit was my b-day! ek sal maar liewer nie vertel wat Bart vir my as geskenk gegee het nie! ek het hom al gevra om ‘n blog te begin, maar hy braai liewers.

    kommentaar deur psigioot — 26 Junie 2006 @ 11:37 vm

  6. Nee wag, nou moet jy vertel. Want as ek hardop gaan begin raai kan dit embarrassing word.

    kommentaar deur Pienk Zuit — 26 Junie 2006 @ 12:35 nm

  7. dis iets wat mens kan aantrek, maar as dit aan is kon dit net sowel nie daar gewees het nie.

    kommentaar deur psigioot — 27 Junie 2006 @ 11:10 nm

  8. ‘n reenjas van deursigtige plastiek?

    kommentaar deur Pienk Zuit — 29 Junie 2006 @ 1:52 nm

  9. Het jy gehoor ek en jy en Rennie en Nolte en Nolte se girlfriend gaan saam in ‘n ses man tent opshack vir Funky se troue. Lekker, man.

    kommentaar deur Do Kwang — 3 Julie 2006 @ 3:33 nm

  10. en skielik is jy vry

    kommentaar deur Anonymous — 4 Julie 2006 @ 7:30 vm

  11. amper vry, amper. as ons ses mense in ‘n tent is het ons seker nie slaapsakke nodig nie of wat. dit gaan ‘n moerse krismisbed wees. nolte is so maer, hy tel nie.

    kommentaar deur psigioot — 4 Julie 2006 @ 8:43 vm


Lewer kommentaar op Pienk Zuit Kanselleer antwoord